Skeiding en Egskeiding (3)

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Korintiërs 7:15 Maar as die ongelowige huweliksmaat daarop aandring om te skei, laat dit dan so wees. In sulke gevalle is die Christenbroer of -suster nie verplig om met die huwelik voort te gaan nie. God wil immers hê dat julle in vrede lewe. So baie mense vra: “Laat God egskeiding toe?” Dis nogal ‘n netelige kwessie. Baie kerke hanteer egskeiding as 'n onvergeeflike sonde en glo dat wanneer jy geskei is, jy nie weer kan trou nie. Maar wat sê God se Woord hieroor? Vir...