Skinderstories Steek Vure Aan

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 16:28 Iemand wat leuens verkoop, sit rusie aan die gang. Iemand wat skinder, bring verwydering tussen vriende.(NLV) Ek dink een van die grootste vraagstukke waarmee enige Christen worstel, is: Hoe kon ek sulke verkeerde dinge gedoen het, nadat Jesus soveel vir my gedoen het?Dit is 'n baie werklike stryd en dit is een wat in soveel verskillende areas van ons lewens kan voorkom. Ek weet nie van jou nie, maar ek het ‘n passie om Jesus met elke asemteug te dien; om Hom te ...