Sonder Woorde
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine 8:26 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie.Ons leef in 'n wêreld wat sukses en prestasie beloon. Ons leef in 'n wêreld waar jy veronderstel is om onafhanklik te wees. Ons leef in 'n wêreld waar ons geleer word dat sukses net van onsself afhang.Soms dra ons soveel pyn in ons binneste rond, dat ons nie daaroor kan praat nie. Of soms raak di...