Sorg Dat Jou Geloof Eg Is
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categorías:
Send us a text2 Timoteus 1:5 Ek dink ook aan jou opregte geloof, dieselfde geloof wat al in jou ouma Loïs en in jou ma Eunice was, en wat, daarvan is ek oortuig, ook in jou is. Dit is 'n natuurlike menslike reaksie om in iets of iemand bonatuurlik te glo. Elkeen van ons gaan op 'n stadium na daardie "iets of iemand" om in te glo, soek; daardie "iets of iemand" om ons geloof in te anker.En terwyl ons na daardie “iets of iemand” soek, is daar twee vrae wat ons onsself moet afvra. Eerstens,...