Sorg vir Jouself

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textNehemia 9:17 Hulle het geweier om te luister, hulle het nie die wonderdade onthou wat U vir hulle gedoen het nie. Hulle koppe was hard, hulle het in verset gekom en wou in hulle koppigheid terug na hulle slawerny. Maar U is 'n God wat vergewe, genadig, barmhartig, lankmoedig, vol liefde. U het hulle nie verlaat nie."Ja, natuurlik glo ek in Jesus," dink ons terwyl ons vrolik deur die lewe wals met 'n geoefende gevoel van self belangrikheid, 'n gevoel van eie geregtigheid, 'n gevo...