Sprong in die Duister?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 12:44-46 Toe het Jesus uitgeroep: “Wie in My glo, glo nie net in My nie maar ook in Hom wat My gestuur het. En wie My sien, sien ook Hom wat My gestuur het. Ek het as die lig na die wêreld toe gekom, sodat dié wat in My glo, nie in die duisternis sou bly nie. Vir buitestaanders lyk dit na 'n riskante besigheid om in hierdie Jesus, wat beweer dat hy die Seun van God is, te glo. Die hele idee van geloof klink vir baie mense na 'n sprong in die duister. Wat dink jy...