Staan Op vir Wat Reg Is
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 31:8,9 Praat namens hulle wat nie self kan praat nie. Verseker dat daar reg geskied aan hulle wat hulpeloos is. Maak oop jou mond en lewer regverdige uitsprake. Laat reg geskied aan armes en ellendiges (NLV) Of ons dit wil weet of nie, maar wanneer ek en jy vir mense vertel dat ons Christene is, verteenwoordig ons Jesus op die aarde. Dan vertel ons, deur wat ons sê en doen, aan die wêreld wie die Verlosser is, in wie ons sê, ons glo. Dit is 'n ontnugterende gedag...