Stap Dapper, Tree Versigtig
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMiga 6:8 Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God.Het jy al ooit gewonder wat die beste manier is om jou geloof met ander te deel? Wat is die beste manier om God se liefde en genade aan mense, wat dit nie wil hoor nie, oor te dra?Ek kan dit nie verdra as mense dinge in my keel probeer afdruk nie; as hulle my probeer indoktrineer nie. Dit werk net nie, of h...