Suinig of Vrygewig?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Deuteronomium 15:7,8 As daar in een van die dorpe in die land wat die Here jou God aan jou gee, 'n arme is, 'n mede-Israeliet, moet jy nie hard en suinig wees teenoor so 'n broer van jou wat arm is nie. Wees vrygewig teenoor hom en leen hom wat hy nodig het. Die meeste van ons sal onsself nie as ryk beskou nie. Afhangende van jou omstandighede, beskou jy jouself seker as iewers tussen “middelklas” en … nie so welaf nie. Maar dan stap jy verby daardie ou wat op straat bed...