Swaarkry Dien ‘n Doel
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Job 23:10,11 Maar Hy weet waarheen ek gaan! Wanneer Hy my toets, sal ek na vore tree suiwer soos goud uit ’n vuur. Want ek het op sy paaie gebly en Hom gevolg sonder om weg te draai. (NLV) Die vraag wat in ons gedagtes maal wanneer ons, soos almal, van tyd tot tyd, deur ‘n moeilike tyd gaan, is: Hoekom gebeur dit met my? Hoekom gebeur dit? Lyding is ‘n universele deel van ‘n mens se lewe. Daar is nie een enkele persoon wat vandag lewe, wat nog nie gely het nie. Daar is ...