Te veel Geveinsdheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 62: 4,5 Hoe lank wil julle almal nog beskuldigings bly slinger en my probeer doodmaak, 'n man wat reeds is soos 'n muur wat wil omval, 'n klipmuur wat omgestoot word? Hulle probeer my uitwerk; hulle skep behae in leuens; met die mond seën hulle, in die hart vervloek hulle. Sela Daar is soveel geveinsdheid in die wêreld vandag. Mense is oneg. Miskien gee ons voor om iets anders te wees as wat ons regtig is. Voor mense sê ons mooi dinge oor ander mense, maar as ons alleen ...