Teleurstelling en Moedeloosheid

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 34:17,18 As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede. Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. Ek weet nie van jou nie, maar ek staan elke dag met ‘n lied in my hart uit die bed uit op. ’n Nuwe dag, nuwe geleenthede … maar party dae werk dinge eenvoudig nie so fantasties uit nie. Jy weet waarvan ek praat. Jy staan op met 'n positiewe gesindheid en dan is dit asof die lewe 'n hele vrag vol rommel op jou ko...