Ten Spyte van Alles

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 17:22, Toe die dissipels weer in Galilea bymekaar was, het Jesus vir hulle gesê: “Die Seun van die mens gaan oorgelewer word in die hande van mense, en hulle sal Hom doodmaak, en op die derde dag sal Hy uit die dood opgewek word.” Hieroor het hulle baie bedroef geword.Die ding wat ek deur die jare geleer het, is dat dit nooit regtig vir ons sin maak wanneer God ons met lyding konfronteer nie. Natuurlik vertroebel die pyn ons oordeel, maar sê my, watter nut kan ooit uit l...