Terug Na Job

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Job 23:10-12 Hy ken my pad; as Hy my toets, is ek suiwer soos goud. Ek volg Hom waar Hy gaan, ek hou op sy pad en draai nie af nie. Sy bevel verontagsaam ek nie ek heg meer waarde aan sy woorde as aan my eie begeertes. Dit is maklik om hoop vir die toekoms te hê wanneer dit goed gaan. Maar wanneer dit nie goed gaan nie, kan 'n gevoel van hopeloosheid, selfs van moedeloosheid, intree. En dit maak dinge verseker net erger. Ons het nou die dag gesels oor Job, die Ou Testa...