Tieners wat Vroeg opstaan op ‘n Saterdag?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Johannes 1:8,9 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.Ek dink 'n deel van die grootword-proses, is om verantwoordelikheid vir ons eie foute te neem. As ons 'n fout maak, is ons eerste instink dikwels, om iemand anders daarvoor te blameer. Maar om ons mislukkings, ons swakhede, ons foute te eien, is die...