Toestemming om te Misluk

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 73:26 Al is ek afgetakel na liggaam en gees, God is my sterkte; aan Hom behoort ek vir altyd.Mislukking is 'n feit van die lewe. Ons almal misluk gereeld omdat ons onvolmaakte mense is. Die vraag is egter: hoe reageer ons as ander mense ons in die steek laat? Met dieselfde genade waarmee God ons behandel, of met minder? Die waarheid is dat ons almal van tyd tot tyd misluk. Dit is die reine waarheid. Soms slaag ons nie daarin om ander mense reg te behandel nie, of al p...