Toevalligheid en Gebed
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Johannes 5:14 En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra.Gebed is 'n snaakse ding. Soms wend ons ons tot gebed as 'n laaste uitweg. Maar sou dit nie beter wees, as dit ons eerste opsie was nie? Wat sal gebeur as ons meer en meer tot God bid? Vir die groot goed en ook vir die klein goedjies.Hallo, namens Berni Dymet en welkom terug by VARS.Het jy al ooit iemand hoor sê toe iets, heel toevallig gebeur het: “God he...