Trap Versigtig
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 37:1-4 Moenie jou vererg oor boosdoeners nie. Moenie die kwaaddoeners beny nie. Want soos gras verlep hulle gou. Soos plante verdroog hulle vinnig. Vertrou op die Here en doen wat goed is. Woon in die land en geniet veiligheid. Wees bly in die Here, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee. (NLV) Elke nou en dan gebeur dinge wat ons laat reageer – goeie dinge en slegte dinge, dinge waarna ons smag en dinge wat ons verafsku. En hoe meer ons reageer, hoe meer van 'n ...