Twee pap Bande

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJesaja 40:30,31 Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.Moegheid is deesdae 'n pandemie. Wat’s fout? Kry mense nie genoeg slaap nie? Moontlik. . . Maar ek vermoed dat die oorsaak van die gevoel van moegheid baie dieper lê, as ‘n blote tekort aan slaap. Enigiemand wat 'n motor bes...