Tyd om te Skeer
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSpreuke 23:19-21 Luister, my seun, soek die regte insig: bly op die regte pad; moet jou nie ophou met suiplappe en vrate nie, want die suiplap en die vraat word arm; dronkenskap laat jou in vodde loop.Jesus het eenkeer gesê dat die pad wat na vernietiging lei, 'n maklike pad is en dat daar baie mense is wat dit neem. Maar hoe lyk die pad in my en jou lewe? Hoe weet jy of jy op die regte of die verkeerde pad is? Ek geniet dit om Saterdagoggende rustig te wees en nie te skeer...