Tyd van Verkwikking
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Handelinge 3:19,20 Kom tot inkeer en maak reg met God sodat Hy julle sondes sal uitwis. Dan sal die teenwoordigheid van die Here tye van oplewing tot gevolg hê, en Hy sal Jesus julle Messias weer na julle toe stuur.(NLV) Wanneer ons in die versoeking kom, is dit die duiwel wat ons met iets verleideliks, iets aantrekliks uitlok. Pasop! Dit is 'n kragtoer, want hy beloof altyd die een of ander voordeel, wat uiteindelik net na ons vernietiging sal lei. Dis sy ou laai. Kom ons kyk...