Tyd Vlieg
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 14:6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.Ek het onlangs saam met 'n paar vriende gekuier en ons het oor die toekoms gepraat. Hierdie vriende was almal baie ouer as ek, met die gevolg dat die onvermydelikheid van die dood, vir hulle ‘n groter realiteit was.Kan jy dit glo? Hier is ons, dit is al die middel van September. Hoe het dit gebeur? Waar is hierdie jaar heen? Voor ons onsself ka...