Tyd Vlieg Verby
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Romeine 13:10,11. Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. En dit alles is nodig omdat julle weet hoe laat dit al is. Die uur is reeds daar dat julle uit die slaap moet wakker word, want die tyd van ons finale verlossing is nou nader as toe ons tot die geloof gekom het. Hoeveel tyd het jy oor om die mense om jou lief te hê? Wanneer sal jy jou laaste drukkie van 'n geliefde ontvang of gee? Die antwoord is, ons w...