Uit Die Dood Opgewek

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 2:6 Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom 'n plek in die hemel gegee,Dink jy ooit aan die hemel? Dink jy aan die ewigheid, wat jy as gevolg van wat Jesus vir jou gedoen het, in God se teenwoordigheid gaan deurbring? Hoe dikwels?Die natuurlikste ding ter wêreld is om te konsentreer op die dinge van hierdie wêreld; op die hede, op die dinge wat ons aandag daagliks verg - die goeie, die slegte en ook die lelike.Moet my nie v...