Uit Genade Gered

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 2:4,5 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered!Dink aan die mees liefdevolle persoon in jou lewe. En as jy net een ding vir daardie persoon kan sê, wat sal dit wees?Ons Christene hou baie daarvan om oor God se genade en sy barmhartigheid te praat. Ons sing liedjies daaroor, ons hoor preke daaroor ... en ek wonder of die w...