Uitnemendheid teenoor Perfeksionisme
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Johannes 1:8 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie.Uitnemendheid is een ding, maar perfeksionisme ... dit is iets heeltemal anders. Ons het almal daardie een perfeksionis in ons lewens wat ons irriteer, wat ons mal maak en ja, wat baie keer op ons trap en baie pyn veroorsaak.Hulle sê dat te veel van 'n goeie ding is ook nie goed nie. Een of twee stukkies sjokolade, is binne perke. Maar ’n hele blok aand na aand...Nou-ja....