Uitstel
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Samuel 15:22 Maar Samuel antwoord: “Is brandoffers en ander diereoffers net so aanneemlik vir die Here as gehoorsaamheid aan sy bevel? Nee, gehoorsaamheid is beter as offerande, om te luister is beter as die vet van ramme..Kan ek jou vra: wat is dit wat jou verhinder om alles vir Jesus neer te lê? Is jy bereid om, wat Hy ook al van jou vra, op te offer? Ons almal het iets waaraan ons vashou. Wat is jou ‘iets’? Die grootste deel van my lewe het ek 'n sterk vermoede gehad d...