Untitled Episode

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 6:10,11 Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.Dit is baie maklik om magteloos te voel, wanneer ons daagliks gekonfronteer word deur die boosheid wat lyk asof dit die wêreld oorneem. In een opsig is dit waar. Ons sien hoe die bose die ekonomiese, sosiale en politieke stelsels waarin ons leef, infiltreer. Ons sien d...