Vals Leerstellinge

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Johannes 4:1 Geliefdes, moenie enigeen glo wat sê dat hy die Gees van God het nie, want daar is nou reeds baie vals profete in die wêreld, maar ondersoek elkeen, ondersoek of sy gees van God afkomstig is. Hier is 'n ontstellende stukkie statistiek: daar is vandag meer as twintigduisend Christelike denominasies in die wêreld. Twintigduisend! Dis belaglik. Hoe is ek en jy veronderstel om die waarheid te ontdek as daar soveel verskillende perspektiewe bestaan? As ek nou sommer ...