Valskermsprong
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textDeuteronomium 31:8 Die Here sal voor jou uit gaan. Hy sal by jou wees. Hy sal jou nie in die steek laat nie, jou nie alleen laat nie. Moenie bang wees nie, moenie skrik nie.”Hier in die rot-resies van die lewe in die 21ste eeu, is “godsdiens,” God en Jesus vir baie mense …wel, vaag en irrelevant. Ek moet erken dat ek ook destyds so gevoel het, tot op ‘n dag . . .Ek het 'n bekentenis om te maak. Ek haat hoogtes. Tydens my offisiersopleiding in die weermag, is ek die geleentheid g...