Van Hier tot by die Son
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJesaja 53:5 Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekomVraag: Kan Jesus, die skrynwerker van Nasaret, nog steeds vandag in jou lewe relevant wees?Hoe kan 'n skrynwerker, wat tweeduisend jaar gelede in Nasaret gebore is, in die 21ste eeu in my en jou lewe relevant wees? Hoe kan dit moontlik wees?Stel jou voor dat jy 'n groot stuk papier het. 'n Baie groot stuk...