Van ‘n Tent tot ‘n Stad

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Hebreërs 11:9,10 Omdat hy geglo het, het hy in die beloofde land gaan woon, 'n vreemdeling in 'n vreemde land. In tente het hy daar gewoon, en so ook Isak en Jakob wat saam met hom erfgename van dieselfde belofte was, want hy het uitgesien na die stad wat vaste fondamente het en waarvan God self die ontwerper en bouer is. Een van die grootste foute wat ek en jy kan maak, is om ons te verbeel dat God se planne net om ons, en ons gemak en ons gerief wentel. Sy planne is so...