Vasgevang in Sukses
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 146:7,8 Hy laat reg geskied aan verdruktes en gee brood aan dié wat honger ly. Die Here bevry die gevangenes, die Here laat blindes sien, Hy ondersteun dié wat bedruk is. Die Here het die regverdiges lief.Wat is jou doel in die lewe? Wat is die hoofdoel, die wedstrydplan? Sê vir my, as jy dit in een woord moet opsom, oukei, een sin dan, wat sou dit wees?Sukses. Wat dit ook al is, wat dit ook al beteken, dit klink so mooi. Sukses.Ek en jy het waarskynlik nie dieselfde doels...