Veg vir jou Regte

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Handelinge 8:32,33 “...“Hy is gelei soos ’n skaap na die slagplek, en soos ’n lam stil is by sy skeerder, só het Hy sy mond nie oopgemaak nie. Hy is verneder, en alle reg is Hom ontsê. Wie kan van sy nageslag vertel? Want sy lewe word van die aarde af weggevat.” (NLV) Ek het onlangs ‘aanstoot geneem.’ Nee, wag dis is heeltemal te sag uitgedruk! Ek was onlangs erg ontsteld deur iets wat 'n baie gewilde Christen op Facebook geplaas het. Ek was inderdaad baie erg ontsteld. ...