Verborge Skat
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMatteus 13:44 “Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met 'n skat wat in 'n saailand onder die grond lê. Wanneer iemand dit kry, maak hy dit weer toe; en omdat hy baie in sy skik is, gaan verkoop hy alles wat hy het, en hy koop daardie land.As iemand vir jou die één ding kan gee wat jy regtig wil hê, wat sou dit wees? Dink ‘n bietjie. En dan, as jy dit gekry het, sou dit jou vir ewig en vir altyd tevrede hou? Wel, sou dit?Op een of ander manier is dit asof ons almal op 'n...