Verbreed Jou Horison
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Matteus 5:7 Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. Hoe voel jy wanneer jy ‘n fout begaan het en ‘n onskuldige persoon seergemaak het? Ek praat van ‘n fout waarvoor jy na regte die gevolge moes dra. En hierdie persoon het jou nie gekritiseer of gestraf nie, maar jou beskerm deur jou fout oor te sien? Dis ‘n interessante vraag, nie waar nie? Ons weet ons verdien die gevolge van ons dade, maar wat gebeur wanneer die verontregte perso...