Vergewe Mekaar

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 3:13 Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Woede is 'n emosie wat af en toe in ons harte ontketen word in situasies waar ons verontreg voel, of wanneer iemand anders soos ‘n volslae dwaas optree, of wanneer … wel, daar’s baie redes. Dit is nogal 'n natuurlike reaksie. Maar so natuurlik as wat dit mag wees, is daar twee, baie werklike gevare. Die eerste is...