Vergewe op ‘n Drafstap

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textLukas 6:37 “Moenie oordeel nie, en oor julle sal nie geoordeel word nie. Moenie veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.Ons, dis nou ek en jy, is so lief daarvoor om ons swak gedrag en ons slegte gesindhede teenoor ander mense te regverdig. Jy verstaan mos. . . Maar God is nie een wat sulke goed in die doofpot stop en dit ignoreer nie. Glad nie. Ek het in die verlede gewonder waarom vergifnis so 'n groot saa...