Vergewe Sonder Vergelding

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 3:13,14 Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind. Daar is soveel verskillende maniere om die mense rondom ons lief te hê. En God begeer dat ons mekaar met liefde moet behandel. Nou-ja, wat doen jy as 'n verhouding tot niet gaan? Dis 'n ingewikkelde vraag, nè? Dink asseb...