Verlep Jy?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJesaja 58: 11 Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in die dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos ‘n tuin met volop water, soos ‘n fontein waarvan die water nie opdroog nie.Dit is 'n hartseer ding om te sien hoe 'n pragtige potplant verwelk, hoe sy blare hang en hoe hy verdor, net omdat iemand vergeet het om hom water te gee. Dit is nog hartseerder om iemand te sien wie se lewe baie soos daardie verdorde potplant lyk.Ek moet belydeni...