Versprei Jou Beleggings
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Prediker 11:1,2 Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug. Hou jou besittings op sewe, selfs ag plekke, want jy weet nie watter teëspoed oor die land kan kom nie. Ons aanvaar baie dinge in hierdie lewe as vanselfsprekend, maar ons besef nie altyd dat hulle vandag hier is, en heel moontlik môre weg kan wees nie. Al lyk iets ook hoe permanent, gaan die dinge van hierdie wêreld almal eendag tot niet wees. Ek is getroud met my pragtige vrou, Jacqui. Maar eendag sal ee...