Vertragings, Vertragings, Vertragings
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textHabakuk 2:3 Die openbaring geld vir 'n bepaalde tyd; dit sal gou kom want dit kom beslis. Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie.Kan ek jou vra om terug te dink aan die laaste keer wat jou planne uitgestel of gedwarsboom is? Hoe het jy gevoel? Hoe het jy gereageer? Wat het jy vir God gesê? Het jy al opgemerk hoe dinge nie altyd volgens jou plan verloop nie? Jy sien al uit na die resultaat, maar jou plannetjies word d...