Vertrou Sonder om te Twyfel

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Korintiërs 13:7 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Het jy al ooit ‘n punt bereik waar jy net eenvoudig genoeg gehad het van iemand in jou lewe? Dalk is dit 'n lid van jou uitgebreide familie, of dalk iemand met wie jy ‘n lang vriendskap het ... Ek is seker ons het almal al sulke mense in ons lewens gehad. Daardie een familielid wat deur sy aanhoudende swak gedrag jou respek verloor het. Dis dit! Hy kom nooit weer vir Kersfees oor nie! Of daard...