Vertrou Volkome op die Here

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 3:5,6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loopOns weet dat ons geloof in Jesus moet hê. Ons weet op ‘n akademiese vlak, dat ons veronderstel is om Hom onder alle omstandighede te vertrou. Maar wanneer dinge sleg gaan, help die kennis ons nie. Die vraag is - presies hoe moet ons in Hom glo?Daar is so baie gedeeltes in die Bybel wat ons vertel om op God te vertrou. Maar as dui...