Vervang die Toiletrolletjie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMarkus 9:35 Jesus het gaan sit en die twaalf geroep. Hy sê toe vir hulle: “As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees.”Kom ons kyk vandag na die impak wat jy op ander mense se lewens het. Hier is die vraag: Wat is die een ding wat jy kan doen, om ‘n groter positiewe impak op ander se lewens te maak? Soos kinders grootword, is daar verskillende fases, of mylpale, op pad na volwassenheid. Jy kan dink ek is simpel, maar ek dink 'n krit...