Verwarring
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Korintiërs 13:12 Nou kyk ons nog in 'n dowwe spieël en sien 'n raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken soos God my ten volle ken.Ek dink een van die grootste foute wat enigeen van ons kan maak, is om ‘n verkeerde beeld van Jesus te hê. Kom ons wees baie eerlik; baie mense is nie heeltemal gemaklik met die Jesus van die Bybel nie.'n Paar jaar gelede terwyl ek in die Verenigde Koninkryk...