Vind Rus

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jeremia 31:25 Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is, Ek maak die moedelose weer vol moed. Jy hoor nie dikwels dat mense wat geestelike werk doen, vir ander mense vertel dat ons moeg word nie. Ek is immers die prediker. Ek is veronderstel om al die gerusstellende antwoorde te hê. Ja! Maar ons word moeg. Baie moeg. En ja, daar is tye wat uitputting en swakheid my baasraak. Al bly ek fiks en gesond, al eet ek gesond, al skep ek tyd om te rus en saam met my gesin deur te brin...