Vloei saam met die stroom

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 66:5-7 Kom hoor wat God gedoen het, kom hoor van sy magtige dade onder die mense: Hy het die see in droë land verander; sy volk het droogvoets deur die rivier getrek. Toe het ons gejubel oor Hom wat ewig heers deur sy mag en die nasies in die oog hou. Die vyande moet hulle nie teen God verset nie! By watter deel van jou lewe, dink jy, wil God betrokke wees? Is dit net die geestelike en die emosionele sy? Of is jy bewus van Sy heerskappy, Sy koninkryk, Sy voorsiening e...