Voel Goed
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 16:33 Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.”Kan ek jou vra, hoe belangrik is jou gevoelens vir jou? Hoe belangrik is dit vir jou om goed oor jouself te voel? As jy in Jesus glo, behoort jy so baie oor jou gevoelens en gedagtes te dink?Weet jy wat het ek ontdek? Elke mens het inherent die behoefte om goed oor homself te voel en ek dink dit is net natuurlik. Maar verand...