Voorbedagte Vergifnis

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textLukas 6:37 “Moenie oordeel nie, en oor julle sal nie geoordeel word nie. Moenie veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.Wat is jou eerste reaksie, as iemand iets doen om jou seer te maak of jou te irriteer? Die natuurlike ding om te doen, is om hulle te oordeel en te veroordeel. Dit is miskien so, maar hoewel dit 'n natuurlike reaksie is, is dit nie altyd raadsaam nie. Ek het altyd gewonder waarom Jesus soveel klem gel...